Fenomen literatury afrikaans

Paweł Sokołowski

(Nowe Książki Warszawa 12-2008 M. / Nr 12)

Wenus Hotentocka i inne rozprawy o literaturze południowoafrykańskiej

Jerzy Koch

Wenus Hotentocka zawiera osiem rozbudowanych i zróżnicowanych tematycznie rozdziałów. Tom otwiera rozprawa o historii języka afrikaans i teoretycznych modelach jego opisu; interesującym punktem wyjścia są tu rozważania o rozumieniu funkcji języka przez europejskich kolonizatorów (otóż w przeciwieństwie do Anglii i Francji Holandia nie prowadziła na swoich zamorskich terytoriach żadnej sprecyzowanej polityki językowej). W rozdziale drugim refleksja nad nieobecnością literatury afrikaans na polskim rynku wydawniczym daje autorowi pretekst do usystematyzowania najważniejszych zjawisk tego pisarstwa w minionym wieku. Cztery rozdziały przedstawiają sylwetki i dzieła wybranych pisarzy: Jana F. E. Celliersa (1865-1940), Jochema Van Bruggena (1881-1957), Christiaana Louisa Leipoldta (1880-1947) i Karela Schoemana (1939). Tytułowy esej o przedstawieniach Wenus Hotentockiej, czyli postaci rdzennej Afrykanki uosabiającej kolonialne fantazje i obawy, naświetla rolę stereotypów w powstawaniu takich konstrukcji płci, które odzwierciedlają i utrwalają kulturowe hierarchie... [więcej]

Hottentot Venus en ander opstelle oor die Suid-Afrikaanse literatuur”
Die boek van prof. Koch, “Hottentot Venus en ander opstelle oor die Suid-Afrikaanse literatuur” (in Pools Wenus Hotentocka i inne rozprawy o literaturze południowoafrykańskiej), is ‘n ongewone veelsydige volume gewy aan Suid-Afrikaans letterkunde, van die koloniale tydperk tot vandag. Die outeur bied die Suid-Afrikaanse letterkunde vanuit ‘n nuwe verrassende perspektief aan, dikwels gebruik hy as’t ware argeologiese metodes: op ‘n wydgesketste agtergrond gaan hy dieper op enkele temas in om tot erudiese interpretasies te kom. Die ondersoek rondom Hottentot Venus lei tot ‘n knap analise van koloniale beelde van ‘n gekleurde vrou, in besonder haar manier van praat en haar liggaam, maar die betoog neem ook die vorm in van ‘n klassieke literęre portret (C. Louis Leipoldt) of word ‘n poging tot die tipologie van wetenskaplike benaderings (teorieë oor die ontstaan van Afrikaans). Meestal is daar ook meer as met die eerste oogopslag. ‘n Essay oor wat van die Afrikaanse letterkunde vertaal moet word, verander in ‘n histories-literęre skets van die belangrikste ontwikkelingstendense van hierdie letterkunde, die vergelyking van die Poolse en Nederlandse resepsie van JM Coetzee gee aanleiding tot ‘n nuwe kontekstualisering van die oeuvre van die Nobelpryswenner. Die karakter van die Suid-Afrikaanse letterkunde en van die belangstelling van die outeur self lei daartoe dat die diskoers van grond, die ontmoeting met die Ander of die emansipasie van die taal vaste motiewe word van sy betoë. Prof. Koch het aan die voltooiing van die boek gedurende sy verlof gewerk – hy was in die akademiese jaar 2007/2008 in Nederland waar hy die prestigeryke beurs geniet het van Netherlands Institute for Advanced Study in Humanieties and Social Sciences (NIAS, Wassenaar). Hy het daar hoofsaaklik aan die tweede deel van sy Poolse geskiedenis van die Afrikaanse literatuur gewerk (deel I tot 1900 het in 2004 verskyn).



Website Hit Counter
Web Counter